Die Au Pair in Nederland en Godsdiens

MET RAAD & DAAD Die Au Pair in Nederland en Godsdiens Annelies Gibbs, NEDSA SA 14 Mei 2018 000 Dit is ’n baie sensitiewe onderwerp waaroor beslis gesels moet word. Die meeste van ons au pairs is nog gewoond om kerk toe te gaan en kom uit Christelike huise. Dit is...