Ek is nou ʼn au pair, wat nou?

MET RAAD & DAAD Ek is nou ʼn au pair, wat nou? Annelies Gibbs, NEDSA SA 13 April 2019 000 Nou goed, ek het die keuring nou geslaag, ek het aan al die vereistes voldoen, ek is aanvaar deur ʼn gesin en ek is nou hier in Nederland, wat nou? Nou begin die harde werk,...