Ek is nou ʼn au pair, wat nou?

MET RAAD & DAAD Ek is nou ʼn au pair, wat nou? Annelies Gibbs, NEDSA SA 13 April 2019 000 Nou goed, ek het die keuring nou geslaag, ek het aan al die vereistes voldoen, ek is aanvaar deur ʼn gesin en ek is nou hier in Nederland, wat nou? Nou begin die harde werk,...

Is jy vir ons ’n risiko?

MET RAAD & DAAD Is jy vir ons ’n risiko? Annelies Gibbs, NEDSA SA 23 Maart 2019 000 Tydens die twee keuringsonderhoude, (ja, jy het reg gelees, dit staan in die meervoud) probeer ons bepaal of jy, wat wil gaan au pair, vir ons ʼn risiko inhou. Die eerste onderhoud...

Onderhoud met Annelies en Rita op Whale Coast FM

MET RAAD & DAAD Onderhoud met Annelies en Rita deur Whale Coast FM Annelies Gibbs, NEDSA SA 30 Julie 2018 100 Onderhoud met Annelies en Rita deur Whale Coast FM https://nedsa.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Onderhoud.mp3 ← Lees Die Au Pair in Nederland en...

Die Au Pair in Nederland en Godsdiens

MET RAAD & DAAD Die Au Pair in Nederland en Godsdiens Annelies Gibbs, NEDSA SA 14 Mei 2018 000 Dit is ’n baie sensitiewe onderwerp waaroor beslis gesels moet word. Die meeste van ons au pairs is nog gewoond om kerk toe te gaan en kom uit Christelike huise. Dit is...

Die Nederlanders se direktheid

MET RAAD & DAAD Die Nederlanders se direktheid Annelies Gibbs, NEDSA SA 22 Maart 2018 000 Een van die dinge waaraan ’n au pair gewoond moet raak, as sy Nederland toe wil gaan, is die direktheid van die Nederlanders. Daarmee bedoel ek nou dat hulle nie doekies...

Die rol van jou ouers in jou au pair-jaar

MET RAAD & DAAD Die rol van jou ouers in jou au pair-jaar Annelies Gibbs, NEDSA SA 19 Februarie 2018 000 As jy gedink het jy is nou ʼn jaar van jou ouers ontslae, maak jy ʼn groot fout. Hoewel hulle miskien nie fisies daar gaan wees nie, speel hulle ʼn baie...