it is ’n baie sensitiewe onderwerp waaroor beslis gesels moet word. Die meeste van ons au pairs is nog gewoond om kerk toe te gaan en kom uit Christelike huise. Dit is baie selde dat ‘n au pair noem dat sy nie meer kerk toe gaan nie, en oor die algemeen is dit van groot belang vir au pairs om te noem dat hulle nog uit ouerhuise kom waar die Christelike waardes en norme n groot rol speel. Hulle is ook trots daarop en dit moet so wees.