NEDSA het verskeie agente en elkeen het ‘n spesifieke gebied waarvoor sy verantwoordelik is. Die meeste agente het jare lange ervaring in die keuring en seleksie van au pairs. Charmain was self ‘n au pair wat deur NEDSA geplaas is! Sy is sonder twyfel uit eie ervaring uitstekend toegerus om au pairs in te lig en te keur. Kontak asseblief die agent naaste aan jou. Ons help graag.

Annelies Gibbs
Vermont, Hermanus
Annelies is verantwoordelik vir Noordwes, Vrystaat, Overberg-distrik en Oudtshoorn.
083-627-5121
annelies@nedsa.co.za

Maryke & Cheney Collins
Noordwes en Limpopo
Maryke & Cheney is verantwoordelik vir Noordwes en Limpopo.
072-7183222
admin@worldvoyage.co

Rita Gordon
Durbanville
Rita is verantwoordelik vir Kaapstad, die suidelike en noordelike voorstede, asook die Weskus.
028-314-1221
084-653-0635
malcolmp@mweb.co.za

Charmain Meintjes
Paarl
021-872-1175
073-279-4599 (saans na 20h00)
charmain.meintjes@gmail.com

Helene Stander
George
044-6966561
084-706-0671
helene.nedsa@gmail.com

Sanja Botturi-Le Roux
Gauteng en Mpumalanga
Suzette is verantwoordelik vir Gauteng en Mpumalanga.
082-772-8019
lerouxsanja@yahoo.com